Vereenvoudig Skoolbetalings
Gee jou skool ‘n toegewyde aanlyn winkel – bestuur fooie, geleenthede, skooltoere, uniforms, en meer vanaf ‘n enkele paneelbord. Ouers betaal soomloos. Jy bly in beheer.

Hoe dit werk
Dit is eenvoudig om jou skool aanlyn te kry. Ons hanteer die tegniese kant, sodat jy jou skool kan bestuur.
Ons stel jou domein op
Jou skool verkry sy eie gebrandmerkte aanlyn winkel by skool.ebetalings.co.za
Ons stel alles op
Die betalingsportaal, eposse, en gasheerdienste – ons hanteer alles.
Jy kan jou eie items hanteer
Voeg geleenthede, uniforms, fooie, en meer by deur ‘n maklike beheerpaneel.
Ouers betaal aanlyn.
Soomlose, veilige betalings – geen kontant, geen administratiewe kopsere.
Alles wat jou skool benodig
‘n Volledige e-betalings oplossing spesifiek vir skole geformuleer.
Toegewyde skool subdomein
Jou eie bebrandmerkte e-betalings aanlyn winkel.
Maklike produk en geleentheidsbestuur
Voeg by, verander, en verwyder items.
Sekuur betalings-integrasie
Veilige, betroubare betalings prosessering deur ons vennoot betalingspoort.
Automatiese fooie hantering
Fooie word automaties afgetrek – geen rekonsiliasie met die hand nie.
Eposse en diensverskaffing ingesluit
Prefessionele epos opstelling en betrouebare diensverskaffing – alles deel van die pakket.
Intyds-beheerpaneel en verslae
Veilige, betroubare betalings prosessering deur ons vennoot betalingspoort

Wat skole alles kan verkoop
Van uniforms tot skoolfooie – alles in een aanlyn winkel
Uniforms
Geleenthede
Toere
Sportdae
Skoolfooie
Algemene items
Waarom skole ons verkies
Spesifiek tot die unieke behoeftes van die skool gebou
Spaar admin tyd
Automatiese betalings, en verminder administrasie.
Gesentraliseerde Sisteem
Een platform vir al jou verkope.
Geen betalings probleme
Geintegreede betalingspoort wat alle transaksies hanteer.
Betroubaar en sekuur
Gehuisveste infrastruktuur waarop jy kan steun.
Groei saam met jou skool
Van kleiner skole tot groot institusies.
Eenvoudige en deusigtige pryse
Geen verrassings nie. Transaksie fooie word direk deur die betalingsportaal gehanteer, jy fokus slegs op die bestuur van jou skool.
Is jy reg om jou skool te betalings te vereenvoudig?
Sluit aan by ander skole wat alreeds eBetalings gebruik om verkope, fooie, en geleenthede te behartig – alles vanaf een platform
